Die Algemene Jaarvergadering van hierdie vereniging sal gehou word op Donderdag 17 Oktober 2019 om 17h00 vir 17h30, by die Pretoria Buiteklub (The Ballroom) te Sidneylaan 241, Waterkloof, Pretoria. Die Agenda vir die vergadering en nominasievorms word hierby aangeheg, vir u aandag.
Nominasievorms moet aan Ms. Bhavna Singh (bhavna.singh@ppv.co.za) teruggestuur word, indien u graag ‘n lid van die uitvoerende kommittee wil nomineer. Nominasievorms moet Ms. Singh bereik voor of op 4 Oktober 2019.
B. Singh
Sekretaresse
DIE PRETORIASE PROKUREURSVERENIGING
For English, click here.
Die volgende dokumente kan hieronder gelees of afgelaai word:
Om ‘n individuele dokument af te laai, kliek asseblief op die aflaai ikoon in die grys bannier aan die bokant of onderkant van die dokument. Om ‘n dokument in die volle skerm te sien, kliek op die volle skerm ikoon.
OF
Laai al die dokumente in een bundel af deur op die knoppie hieronder te kliek.